\nb
should inherit previous paragraph style
(see Paragraphs — Unified Standard Format Markers 3.0.0 documentation)
Use
Basic.
Indicates “no-break” with previous paragraph (regardless of previous paragraph type).
Commonly used in cases where the previous paragraph spans the chapter boundary.
\nb paragraphs are not styled using a div with the class of the previous paragraph or with nb.
Examples:
JHN
\c 8
\nb
\v 1 \x - \xo 8:1 \xt Luk 21:37\x*maar Jesus het na die Olyfberg gegaan.
\v 2 Vroeg die oggend het Hy weer by die tempelterrein\f + \fr 8:2 \fk tempelterrein: \ft Dit verwys na die hele terrein van die •tempel in Jerusalem, ...
MRK
\c 9
\nb
\v 1 En Hy het vir hulle gesê: “•Amen, Ek sê vir julle dat daar sommige van julle is wat hier staan, wat beslis nie die dood sal smaak ...
Screenshots:
Our paragraph text has been styled with a serif font.
The first paragraphs below have no style so the use the default san-serif font.
HTML export of \nb paragraphs:
JHN

8
*maar Jesus het na die Olyfberg gegaan.2 Vroeg die oggend het Hy weer by die tempelterreina aangekom. Die hele volk het na Hom gekom, en Hy het gaan sit en hulle geleer.*3 Die skrifkenners en die •Fariseërs bring toe 'n vrou wat op owerspel betrap is, en laat haar in die middel staan.4 Hulle sê toe vir Hom: “Meester,b hierdie vrou is op heterdaad betrap terwyl sy owerspel pleeg.5 In die •wet het Moses ons beveel om sulke vroue te stenig.* Maar u, wat sê u?”6 Dit het hulle gesê om Hom te toets, sodat hulle iets kon hê waarvan hulle Hom kon aankla. Maar Jesus het afgebuk en met sy vinger op die grond geskryf.7 Toe hulle egter volhou met hulle vrae aan Hom, het Hy regop gekom en vir hulle gesê: “Laat die een wat sonder sonde is, eerste 'n klip na haar gooi.”*8 Hy het weer afgebuk en op die grond geskryf.9 Dié wat dit gehoor het, het een vir een, van die oudste af, weggegaan* – net Hy het oorgebly, en die vrou daar in die middel.10 Jesus het toe regop gekom en vir haar gevra: “Vrou, waar is hulle? Het niemand jou veroordeel nie?”11 Sy antwoord: “Niemand nie, meneer.c” Jesus sê toe: “Ek veroordeel jou ook nie. Gaan, en moet van nou af nie meer sondig nie.*”

Jesus die lig vir die wêreld

12 Toe het Jesus weer met hulle gepraat ...
MRK

9
1 En Hy het vir hulle gesê: “•Amen, Ek sê vir julle dat daar sommige van julle is wat hier staan, wat beslis nie die dood sal smaak voordat hulle die koningsheerskappy van God met krag sien kom het nie.”

Verheerliking van Jesus

(Matt 17:1-13; Luk 9:28-36)

2 Ses dae later neem Jesus ...
The content div applies to the entire text block. The inline/character elements are styled with spans or divs (c-drop, v and vsp). The first paragraph itself does not have its own containing div or span.
HTML export where the paragraph is not \nb

19
Toe het •Pilatus Jesus geneem en Hom laat gesel. 2 Die soldate het 'n kroon van doringtakkies gevleg en dit op sy kop gesit. Hulle het ook 'n purperrooi mantel vir Hom omgehang* en 3 na Hom gegaan en aangehou sê: “Gegroet, koning van die Jode!” En hulle het Hom herhaaldelik geklap.* 4 *Pilatus het weer uitgekom na buite en vir hulle gesê: “Kyk, ek bring hom vir julle na buite, sodat julle kan weet dat ek geen skuld in hom vind nie.” 5 *Jesus het uitgekom na buite, met die doringkroon op sy kop en met die purperrooi mantel om. Pilatus sê toe vir hulle: “Kyk, die mens!” 6 Toe die leierpriesters en die tempelwagte Hom sien, het hulle geskreeu: “Kruisig, kruisig!” Pilatus het vir hulle gesê: “Vat julle hom* en kruisig hom, want ek vind geen skuld in hom nie.” 7 *Die Jode antwoord hom toe: “Ons het 'n wet, en volgens dié wet moet hy sterf,* omdat hy homself •Seun van God gemaak het.*” 8 Toe Pilatus hierdie woorde hoor, het hy nog meer beangs geword. 9 Hy het die pretoriuma weer binnegegaan en vir Jesus gesê: “Van waar is u?” Jesus het hom egter nie 'n antwoord gegee nie.* 10 Pilatus sê toe vir Hom: “Praat u nie met my nie? Weet u nie dat ek volmag het om u vry te laat, maar ook volmag om u te laat kruisig nie?” 11 Jesus het hom geantwoord: “U sou geen volmag oor My gehad het as dit nie van bo aan u gegee is nie.* Daarom is hy wat My aan u oorgelewer het, aan 'n groter sonde skuldig.” 12 Van dié oomblik af het Pilatus aanhoudend probeer om Hom vry te laat, maar die Jode het geskreeu: “As u hierdie man vrylaat, is u nie 'n vriend van die keiser nie. Elkeen wat homself koning maak,* verset hom teen die keiser.”

13 Toe Pilatus hierdie woorde hoor, ...
The paragraph is contained in the div m.
Desired solution(s):
(in order of best to worst)
\nb
needs to be changed to the style of the previous paragraph.
This should only happen in the same book, so needs to take place before the USFM text is split into separate files for each chapter.- Style the paragraph as

Ideally, the paragraph should look like this, with verse contained 1 within the previous chapter and the chapter number lining up with verse one or the next line: